<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><presentation>A E</presentation>
<title>Lurianne: Wêreld mooi</title>
<lyrics>[V1]
.         A           E        A
 Daar's dinge waaroor ek wil fluister
.         A            E       A
 Daar's dinge waaroor ek wil skree
.         A           E       A
 Daar's dinge waaroor ek wil stilbly

[C1]
.   A
   (Ek vra maar net)
.  D  A   D                      A      D
   Oe-hoe-hoe, hoe maak ons die wêreld mooi?
.  D  A   D                      A      D
   Oe-hoe-hoe, hoe maak ons die wêreld mooi?

[V2]
.D               A         D
 Kyk hoe lekker speel die kinders
. D         A     D
 Hulle het geen idee
. D          A       D        G         D       A        D
 Binne hulle lê die stilbly reeds, die fluister en die skree

[V3]
. A               E       A
 Kyk maar na die tuin van Eden
.A                 E      A
 Wat het nou weer daar gebeur?
. A                  E      A    D               A     E     A
 Wie't nou weer die eerste hap gevat; was dit 'n appel of 'n peer?

[C2]
.  D  A   D                      A      D
   Oe-hoe-hoe, hoe maak ons die wêreld mooi?
.  D  A   D                      A      D
   Oe-hoe-hoe, hoe maak ons die wêreld mooi?

[V4]
.     A     E       A
 Die een ou vat 'n pil
.     A        E      A
 Die ander ou vat 'n dop
.A        E        A       D           A      E      A
 Ek raak maar net stil en chil in die hangmat in my kop

[V5]
.      D       A        D
 Daar vind ek weer die hemel
.      D       A        D
 Daar vind ek weer die hoop
.      D       A         D     G            D       A        D
 Daar vind ek weer die blommepaadjies waar kinders kaalvoet loop

[C3]
.  D  A   D                      A      D
   Oe-hoe-hoe, Hier binne is die wêreld mooi?
.  D  A   D                      A      D
   Oe-hoe-hoe, Hier binne is die wêreld mooi?

[V6]
.           A            E        A
 Maar daar buite is die land van Babel
. A               E       A
 Wat het daar verkeerd gegaan?
.A               E       A   (D)
 Wat is dit met Kain en Abel,
.         A             E         A
 dat die een die ander dood wil slaan

[V7]
.D                 A      D
 Kom ons hou maar net 'n party
.D              A       D
 Hou mekaar 'n bietjie vas
.        D         A     D      G              D     A      D
 Laat mekaar weer voel, hoe dit voel toe die wêreld mooier was

[V8]
.     A            E       A
 Die ene bring 'n bietjie charcoal
.     A            E       A
 Die ene bring 'n bietjie wors
.     A            E       A          D   A E A
 Die ene bring 'n bietjie bier, bring nog,
.     A         E       A
 want ek is 'n bietjie dors

[C4]
.  D  A   D                      A      D
   Oe-hoe-hoe, hoe maak ons die wêreld mooi?
.  D  A   D                      A      D
   Oe-hoe-hoe, hoe maak ons die wêreld mooi?

[V9]
.     A        E      A
 Die Woord se God is liefde
.   A        E      A
 Onsigbaar - Hy is Gees
.      A        E       A      D
 Maar hoe maak ons die liefde dan
.A       E        A
 sigbaar in die vlees

[V10]
.     D     A       D
 Ons vat mekaar se hande
.     D      A        D
 Dan los ons al die strooi
.     D          A       D  ...(G)
 Dan wys ons vir al die lande
.     D            A      D
 Hoe maak ons die wêreld mooi

[C5]
.  D  A   D                      A      D
   Oe-hoe-hoe, hoe maak ons die wêreld mooi?
.  D  A   D                      A      D
   Oe-hoe-hoe, hoe maak ons die wêreld mooi?
.  E   B   E                      B     E
   Oe-hoe-hoe, kom ons maak die wêreld mooi
.  E   B   E                      B     E
   Oe-hoe-hoe, kom ons maak die wêreld mooi

[V11]
.         A           E       A
 Daar's dinge waaroor ek wil fluister
.         A           E        A
 Daar's dinge waaroor ek wil skree
.         A           E        A
 Daar's dinge waaroor ek wil stilbly</lyrics>
<tempo>78 Style: 033. Net Style Mute 10 dromme</tempo>
<author>Philip Moolman</author>
<key>A</key>
</song>